AgriOrbit17h ago
SASAS Vrystaat-bedryfsdag: Studente kry ’n blik op hul toekoms
Die Vrystaat-tak van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Veewetenskap (SASAS) het 9 Oktober weer ’n studentebedryfsdag gehou. Die doel van die bedryfsdag is om leiers in die bedryf en landboustudente, spesifiek dié wat Veekunde en Diereproduksie studeer, byeen te bring. Studente het die geleentheid gehad om meer uit te vind oor werksgeleenthede in die bedryf en […] The pos
This article was originally published by AgriOrbit. The excerpt above is sourced from their RSS feed. Read the full article on their website.
Read full article at AgriOrbit ↗